Klik op een omslag om naar Google Boeken te gaan.
Bezig met laden... Isobelle's Journeydoor Elsa Joubert
Geen Bezig met laden...
Meld je aan bij LibraryThing om erachter te komen of je dit boek goed zult vinden. Op dit moment geen Discussie gesprekken over dit boek. Geen besprekingen geen besprekingen | voeg een bespreking toe
Prijzen
Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wereldoorlog, die 1914-Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede Wereldoorlog se gruwels, die 1948-verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei, en die tagtigerjare se opstande. Belangwekkende historiese gebeure bly egter kil feite voor dit deur die individu deurleef word. Daarin le die groot krag van hierdie meesterlike roman: Dit gebeur met mense iedereen met sy persoonlike oortuiging en ideale wat nie net op persoonlike vlak met andere bots nie maar ook vasgevang word in burgeroorloe en lotsbepalende besluite. Smutsmanne, apologete vir apartheid, liberale en oorlogshelde en bekende volksfigure soos die patriargale dominee en die oujongnooitante spreek tot die leser as onvergeetlike mense in eie reg. Wie en wat is die Afrikaner? En wat is verraad? Wie is my mense ? Wanneer word die mens bloot vermink en wanneer is die stryd sinryk? Dit is die diepgaande vrae waaraan hierdie karakters dimensie verleen. As sodanig gooi die roman sy net so wyd dat dit ook aktuele werklikheid inhou vir meer as net die Afrikaner." Geen bibliotheekbeschrijvingen gevonden. |
Actuele discussiesGeen
Google Books — Bezig met laden... GenresDewey Decimale Classificatie (DDC)839.3635Literature German and related languages Other Germanic literatures Netherlandish literatures Afrikaans Afrikaans fiction 1961–1999LC-classificatieWaarderingGemiddelde:
Ben jij dit?Word een LibraryThing Auteur. |