Klik op een omslag om naar Google Boeken te gaan.
Bezig met laden... Philidadoor André Brink
Bezig met laden...
Meld je aan bij LibraryThing om erachter te komen of je dit boek goed zult vinden.
...there is much, particularly relating to the separation of women slaves from their children, and to the punishments meted out to runaway slaves, that is extremely harrowing. But the light and shade that Brink has skilfully introduced into his augmented family history make for a compelling and memorable novel. PrijzenErelijsten
n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeer romans, Houd-den-bek. Philida was n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop. Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch n klag teen haar baas gaan le, ongehoorde optrede vir n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek. Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wereld die rivier in onse binneste. My Gariep dink Philida. Hier in sy nabyte is ons almal saam. Philidais n versetsroman maar dit is ook n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en ook wat aan die kern van baasskap le. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van n meesterverteller. n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit." Geen bibliotheekbeschrijvingen gevonden. |
Actuele discussiesGeenPopulaire omslagen
Google Books — Bezig met laden... GenresDewey Decimale Classificatie (DDC)823.914Literature English & Old English literatures English fiction Modern Period 1901-1999 1945-1999LC-classificatieWaarderingGemiddelde:
Ben jij dit?Word een LibraryThing Auteur. |
Personages uit het boek "Houd-den-Bek" komen er ook nog eventjes in voor. Die gebeurtenissen hadden zo'n 10 jaar eerder plaatsgevonden.